Wetenskap Gr.6 Waterbesoedeling en -suiwering

Wetenskap Gr.6 Waterbesoedeling en -suiwering

Assessment

Assessment

Created by

Annalize Burger

Science

5th - 7th Grade

24 plays

Medium

Student preview

quiz-placeholder

26 questions

Show answers

1.

Multiple Select

1 min

1 pt

Wat is die oorsake van waterbesoedeling? (3)

Besoedeling deur onoplosbare stowwe

Besoedeling deur onoplosbare stowwe

Besoedeling deur voëlmis

Besoedeling deur mikro-organismes

Besoedeling deur swemmers

2.

Multiple Choice

1 min

1 pt

Rommel wat in water dryf is 'n voorbeeld van .....

Besoedeling deur oplosbare stowwe

Besoedeling deur onoplosbare stowwe

Besoedeling deur mikro-organismes

3.

Multiple Select

1 min

1 pt

Media Image

Wat is die invloed van die besoedeling wat deur die prentjie voorgestel word? Merk almal wat van toepassing is.

Seevoëls se vere word daardeur bedek en verhoed dat hul kan vlieg

Visse gaap daarvan

Voëls kan nie vlieg of kos vang nie

Voëls vrek weens koue of verhongering

seevoëls verander van kleur

4.

Multiple Select

1 min

1 pt

Plastiekafval het 'n negatiewe uitwerking op seediere. Hoekom? (2)

DIt gee te veel minerale in die water af.

Hul raak verstrengel daarin en kan nie beweeg nie.

Hulle vreet dit en verstik of versmoor.

Dit onttrek die suurstof uit die water.

5.

Multiple Choice

1 min

1 pt

Onverwerkte toiletafval wat in damme en riviere beland, maak mense siek, want....

Mense swem in die besoedelde water

Mense drink van die besoedelde water

Skadelike toiletafval kan slegs deur sekere bakterieë afgebreek word.

Al die moontlikhede

Explore all questions with a free account

or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?

Find a similar activity

Create activity tailored to your needs using

Quizizz AI
Wetenskap Gr.6 Materie

25 questions

Wetenskap Gr.6 Materie

assessment

5th - 7th Grade

Wetenskap Gr.6 Voedsel

25 questions

Wetenskap Gr.6 Voedsel

assessment

5th - 6th Grade

Ratel GooseChase

25 questions

Ratel GooseChase

assessment

4th - 7th Grade

Kader 1 - hoofdstuk 3 organen en cellen

24 questions

Kader 1 - hoofdstuk 3 organen en cellen

assessment

5th Grade

WACO3: Thema 1: mengsels en zuivere stoffen (1)

29 questions

WACO3: Thema 1: mengsels en zuivere stoffen (1)

assessment

6th - 8th Grade

les 21-25 natuurwetenschappen

28 questions

les 21-25 natuurwetenschappen

assessment

3rd Grade - Professio...

Wijzer! Natuur Gr7 H2

30 questions

Wijzer! Natuur Gr7 H2

assessment

7th Grade

Biodiversiteit - Hoezo 1u A-stroom

21 questions

Biodiversiteit - Hoezo 1u A-stroom

assessment

7th Grade