No student devices needed. Know more
12 questions
Kan alle diere aangehou word as troeteldiere?
Nee. Sommige diere behoort in hul natuurlike habitat omdat hulle wilde diere is.
Nee. Sommige diere is nie wilde diere nie.
Ja. Sommige diere behoort in hul natuurlike habitat.
Ja. Sommige diere is troeteldiere.
Waar sal diere soos leeus aangehou word ?
In ‘n dierepark of ander afgebakende gebiede.
In ‘n nasionale park of ander gelisensieërde parke.
By die huis.
In 'n oop stuk grond.
Wat beteken die woord “bewaring” ?
Dit verwys na die beskerming van diere se natuurlike habitat. Dit verwys ook na die beskerming van wilde diere.
Dit verwys na die bekamping van diere se natuurlike habitat.
Dit verwys ook na die uitwissing van wilde diere.
Dit verwys na die beskerming van diere se kleintjies.
Verduidelik wat ‘n nasionale wildtuin is.
Dit is plekke waarin troeteldiere bewaar word.
Dit is 'n plek waar mense beskerm word teen, onder meer, stropers.
Dit is plekke waarin wilde diere bewaar word en beskerm word teen, onder meer, stropers.
Dit is plekke waarin wilde diere geslag word en beskerm word teen, onder meer jagters.
Waarom word renosters soms doodgemaak ?
Renosters word doodgemaak vir hul ivoor.
Renosters word doodgemaak vir hul olifanttande.
Renosters word doodgemaak vir hul geld.
Renosters word doodgemaak vir hul horings. Daar is mense oorsee wat baie geld betaal vir renosterhorings.
Waarom maak mense soms olifante dood ?
Hul word doodgemaak vir hul renostertande.
Hul word doodgemaak vir vleis.
Hul word doodgemaak vir hul ivoor. Mense regoor die wêreld koop die ivoor om verskillende redes.
Hul word doodgemaak regoor die wêreld want hulle is 'n bedreiging vir die wereld.
Wat kan mense doen om hierdie slegte behandeling van renosters en olifante stop te sit ?
Ondersteun anti – stropery aksies; dra finansieël by; help om bewusmaking te bevorder
Dra finansieël by en help om handeling in stropery te bevorder
Ondersteun wegbly aksies.
Help om bewusmaking te bevorder en help om diere dood te maak.
Waarvoor staan die afkorting / akroniem DBV ?
Diere beskermingsvennootskap
Diere in nood vereniging
Dierebewaringsvereniging
Dierebeskermingsvereniging
Verduidelik watter dienste die DBV in arm gemeenskappe verskaf.
Die DBV bied sang dienste aan.
Die DBV bied veeartsenykundige dienste; dit huisves ook mishandelde diere; dit tree ook op in belang van die regte wat diere het
Die DBV huisves ook wilde diere en dit mishandel die diere.
Die DBV maak mishandelde diere dood.
Watter werk verrig die Community Led Animal Welfare organisasie ?
Veeartsenykundige dienste; verskaf veilige hawens vir diere; tree op in belang van die regte wat diere het.
Hulle verskaf veilige hawens vir mense.
Hulle tree op in belang van die regte wat mense het.
Mediese dienste aan persone.
Volgens watter wet kan mense wat diere mishandel, aangekla word ?
Wet op die Beskerming van Diere
Wet op die Beskerming van Mense
Wet op die Befondsing van Diere
Wet op die Bewaring van Diere
Indien mense gesien het wat iemand doen wat diere mishandel, wat kan hulle doen ?
Hulle kan die weermag inlig van sy daad.
Hulle kan die die mishandelde diere doodmaak.
Hulle kan die DBV, CLAW en selfs die polisie inlig van sy daad.
Hulle kan die mense baklei.
Explore all questions with a free account