Mathematics

Image

Graad 5 - Kapasiteit en Volume (WCED LESSON)

6
plays

10 questions

Show Answers
See Preview
  • 1. Multiple Choice
    30 seconds
    1 pt

    Wat is kapasiteit?

    Die hoeveelheid ruimte wat 'n voorwerp in beslag neem

    Die hoeveelheid wat 'n voorwerp kan bevat

    Die hoeveelheid water in 'n beker

    Die hoeveelheid vloeistof in 'n maatbeker

  • 2. Multiple Choice
    30 seconds
    1 pt

    Wat is volume?

    Die hoeveelheid ruimte wat 'n voorwerp in beslag neem

    Die hoeveelheid wat 'n voorwerp kan bevat

    Die hoeveelheid water in 'n beker

    Die hoeveelheid vloeistof in 'n maatbeker

  • 3. Multiple Choice
    30 seconds
    1 pt

    Wat is die eenheid van liter?

    ml

    kg

    g

  • Answer choices
    Tags
    Answer choices
    Tags

    Explore all questions with a free account

    Already have an account?