No student devices needed. Know more
5 questions
Identifiseer die onderwerp in die volgende sin.
Die leerders leer die werk.
leer
Die leerders
die werk
werk
Kies die werkwoord in die volgende sin.
Susan eet haar vleis en groente.
Susan
vleis en groente
eet
haar
Identifiseer die voorwerp in die volgende sin.
Hulle gee die skooltas vir Pieter.
Hulle
Pieter
skooltas
gee
Watter woord in die volgende lys is nie 'n werkwoord nie.
(eet, slaap, loop, swem, appel)
eet
slaap
appel
loop
Kies die onderwerp in die volgende sin?
Emma en Jessie swem in die swembad.
swembad
Emma en Jessie
swem
in die
Explore all questions with a free account