No student devices needed. Know more
7 questions
Wat noem ons die naam van 'n gedig?
versreël
titel
strofe
digter
Wat noem ons die skrywer van die gedig?
versreël
titel
strofe
digter
Pas die korrekte terme by hul definisies.
Een ry woorde in 'n gedig. | versreël | ||
Hoe die gedig op die bladsy vertoon. | strofe | ||
Hoe die gedig op die bladsy vertoon. | rymskema | ||
Een ry woorde in 'n gedig. | tipografie |
Pas die rymskema by die korrekte rympatroon.
aa bb | paarrym | ||
abab | kruisrym | ||
abba | omarmde rym | ||
abab | gebroke rym |
Pas die volgende terms by hul korrekte definisie.
Die herhaling van konsonantklanke aan die begin van 'n woord in 'n versreël. | alliterasie | ||
Die herhaling van konsonantklanke aan die begin van 'n woord in 'n versreël. | assonansie | ||
Die herhaling van konsonantklanke aan die begin van 'n woord in 'n versreël. | onomatopee |
Pas die volgende terme by hul korrekte definisies.
Twee dinge word met mekaar vergelyk. Die woord "soos" word gebruik. | vergelyking | ||
Menslike eienskappe word aan nie-lewende dinge of abstrakte idees gekoppel. | personifikasie | ||
Twee dinge word met mekaar vergelyk. Die woord "soos" word gebruik. | metafoor |
Is die volgende stelling letterlik of figuurlik bedoel?
Hy is 'n sterk boom.
letterlik
figuurlik