No student devices needed. Know more
26 questions
’n Nedersetting is:
’n bevolkte plek wat gekenmerk word deur hoofsaaklik nywerheids-, vervoer-, kulturele en administratief-politieke funksies.
’n plek – ’n stuk grond – waar ’n gemeenskap gevestig is.
die kommersiële en dikwels geografiese hart van ’n stad of groot dorp.
Tydelike nedersettings word gebou vir mense wat op permanente huise wag.
waar
vals
’n Permanente nedersetting word gebou deur mense wat ’n kort rukkie op ’n plek bly voordat hulle na ’n ander trek op soek na weiding of vis.
waar
vals
Identifiseer die nedersetting in die volgende prent:
Tydelike nedersetting
Permanente nedersetting
Nomadies nedersetting
Of nedersettings tydelik, nomadies of permanent is, hulle kan oor die algemeen in stedelike nedersettings of landelike nedersettings gegroepeer word.
waar
vals
’n Stedelike nedersetting word gedefinieer as ’n bevolkte plek wat gekenmerk word deur hoofsaaklik nywerheids-, vervoer-, kulturele en administratief-politieke funksies.
waar
vals
Noem een van die drie hoof grondgebruikgebiede of -sones: (let op na jou spelling)
Apartheid het nie ’n bepaalde patroon van grondgebruiksones in stedelike gebiede in Suid-Afrika nagelaat nie.
waar
vals
Merk al die kenmerke van die SSG:
beperkte hoeveelheid oop ruimtes
lae digtheid
Groot huise en tuine
dit is die belangrikste inkoopsentrum
hoë grondwaarde vanweë groot mededinging vir skaars grond
Kies die kenmerke van die swaar nywerheidsgebied:
vervaardiging van klere, skoene, meubels, verbruikerselektronika en huishoudelike toestelle.
Dit is weg van hoë-inkomste-woongebiede geleë, maar naby aan vervoergeriewe.
energie-intensief.
Noem een van die drie soorte woongebiede: (kyk na spelling)
Kies die eienskappe wat gepaard gaan met die hoë inkomste woongebiede:
Goed uitgelê
Woonstelblokke, duplekse
Paaie word goed onderhou
Medium bevolkingsdigtheid
Kies die eienskappe wat gepaard gaan met die Lae-inkomste-woonbuurte:
Hoë digtheid
Maklike toegang tot die SSG
Grondwaarde is laer
Lae lewenstandaard
Wat skei die twee inkomste gebiede van mekaar?
'n skool
'n sokkerveld
'n pad
huise
Watse inkomste woonbuurt kan jy aan die regterkant van die prent identifiseer?
Lae-inkomste-woonbuurte
Middel-inkomste-woonbuurt
Hoë-inkomste-woonbuurt
In Afrika is die neiging dat winkelsentrums in die SSG geplaas word omdat dit beskou word as hoë-waarde-gebiede.
waar
vals
In Suid-Afrika is winkelsentrums, dienste (byvoorbeeld skole, klinieke en poskantore) en ontspanningsgeriewe (byvoorbeeld bioskope en parke) gewoonlik in of ver woongebiede.
waar
vals
In die verlede het nedersettings ontwikkel waar daar hulpbronne (soos water en grond vir boerdery) was en waar hulle hulself kon verdedig.
waar
vals
Sowat 60% van Suid-Afrika se mense woon in landelike nedersettings
waar
vals
Plattelandse nedersettings word algemeen volgens funksie geklassifiseer. Noem een van die 4 soorte plattelandse nedersettings: (sit nedersetting by die woord, en let op jou spelling)
Die soorte grondgebruik in plattelandse boerderynedersettings is geskoei op die beskikbaarheid van hulpbronne soos vrugbare grond en toegang tot water
waar
vals
By watse nedersetting pas die volgende lys kenmerke:
*'n woudkantoor of masjineriedepot
*’n watervoorsieningstelsel
*parkeerplekke
*woonplekke
*spoorweg
Plattelandse boerderynedersettings
Plattelandse mynbounedersettings
Plattelandse bosbounedersettings
Landelike visserynedersettings
By watse nedersetting pas die volgende lys kenmerke:
*die beskikbaarheid vanspoorweë om goedere te *vervoer
mynskagte
*masjinerie
*toerusting
*gruisgate
*nedersettings met ’n kern.
Plattelandse boerderynedersettings
Plattelandse mynbounedersettings
Plattelandse bosbounedersettings
Landelike visserynedersettings
Watse plattelandse nedersetting patroon wys die prent
Saamgetros
Kringvormig
Lineêr
Verspreid
Watse plattelandse nedersetting patroon wys die prent
Saamgetros
Kringvormig
Lineêr
Verspreid
Watse plattelandse nedersetting patroon wys die prent
Saamgetros
Kringvormig
Lineêr
Verspreid
Explore all questions with a free account