No student devices needed. Know more
10 questions
Karakters in `n storie:
Die plek waar die storie afspeel.
Die mense of diere in die storie
Die plek/agtergrond in `n storie:
Die plek waar die storie afspeel.
Die mense/ diere in die storie.
Die gebeure:
Dit wat in die storie gebeur.
Die tyd wanneer die storie afspeel.
Wanneer die storie plaasvind:
Dit verwys na die tyd wanneer die storie afspeel. Bv. Die oggend, middag of aand.
Die mense in die storie se ouderdomme.
Dit wat ons uit die storie leer.
Les/ Moraal
Die plek waar die storie afspeel.
Wat is ‘n hoofkarakter?
Die karakter wat die hoof van 'n skool is.
Die hoofkarakter is die held.
Hoofkarakters ondergaan belangrike groei en ontwikkeling as gevolg van die gebeure (intrige) in die verhaal.
Wat is ‘n plat newekarakter?
Die plat karakter lig die hoofkarakter uit en bevorder gebeure in die verhaal. Dit veroorsaak moontlike botsing/konflik tussen karakters.
Die karakter wat plat getrap word deur die hoofkarakter.
Die karakter wat nuut is.
Wat is ‘n intrige?
Dit is die intreding van iets.
Dit is ʼn reeks aksies wat die skrywer gebruik om die verhaal te vertel. Die gebeure bou op na ʼn hoogtepunt en het gewoonlik ʼn inleiding, liggaam en slot.
Dit is die einde van die storie.
Wat is die ruimte van ‘n storie?
Dit is die plek waar die diee woon.
Dit is die plek waar die karakters woon.
Ruimte is die plek en omgewing waar ‘n storie afspeel . Dit is ook die tyd en tydperk waarin die gebeure plaasvind.
Wat is die tema van ‘n kort verhaal?
Dit kan voorkom as ʼn kort en betekenisvolle insig, bv. liefde, swaarkry of selfsug.
Dit is waar die karakters in die storie tee mag maak.
ʼn Tema is die skrywer se manier om met sy leser te kommunikeer en idees, waarnemings en gevoelens met sy lesers te deel.
Explore all questions with a free account