No student devices needed. Know more
21 questions
Die monomere van proteiene.
Die monomere van vette.
Die monomere van lipiede.
Die binding tussen 2 aminosure.
Twee aminosure aan mekaar gebind vorm 'n ...
Twee glukose aan mekaar gebind vorm 'n ...
Drie aminosure aan mekaar gebind vorm 'n ...
'n Polipeptied wat uit meer as 50 aminosure bestaan.
Biologiese katalisators in lewende selle.
Proteiene wat die liggaam teen infeksies beskerm.
Ensieme wat lipiede verteer.
Ensieme wat proteiene verteer.
Ensieme wat maltose verteer.
Die permanente verlies van 'n proteien se vorm.
By watter temperatuur werk die ensiem die beste? grade celcius
15
25
35
45
Hoeveel voedsel word in mg/uur afgebreek by 25 grade celcius? mg/uur
5
10
15
20
Watter van die volgende is korrek vir ensiemwerking tydens temperatuur veranderdeing.
Ensiem aktiwiteit is die vinnigste by lae temperatuur.
Ensiem aktiwiteit neem toe as die temperatuur styg.
Maksimimum ensiemaktiwiteit word bereik by optimum temperatuur wat 35 tot 36 grade by die mens is.
Geen voedsel word afgebreek nadat die ensiem denatureer.
Beskou die voorstelling van enwiemwerking en beantwoord die vrae. Die makromolekuul A stel voor ..
stysel.
maltose.
glukose
amilase.
Beskou die voorstelling van enwiemwerking en beantwoord die vrae. Die verbinding B stel voor ..
stysel.
maltose
glukose
amilase.
Beskou die voorstelling van enwiemwerking en beantwoord die vrae. Die verbinding C stel voor ..
stysel.
maltose
glukose
amilase.
Beskou die voorstelling van enwiemwerking en beantwoord die vrae. Die ensiem X stel voor ..
stysel.
maltase
glukose
amilase.
Explore all questions with a free account