No student devices needed. Know more
30 questions
Afkorting vir Maandag
Afkorting vir Saterdag
Afkorting vir Mei
Afkorting vir Oktober
Afkorting vir sentimeter
Afkorting vir kilometer per uur
Skryf die woord wat afgekort word na "km"
Afkorting vir hoofstuk
Skryf die woord uit wat afgekort word tot bv.
Afkorting vir nommer
Waarvoor staan m.a.w.
Gee die afkorting vir "dit wil sê"
Afkorting vir asseblief
UNISA
Verworwe Immuniteits gebreksindroom
Meneer
Mnr
Mr.
Mnr.
Belasting op toegevoegde waarde
ens.
sentimeter
cm
cm.
sm.
sm
m.a.w.
met ander woord
met ander woorde
ander woord
meer ander woorde
Gee die korrekte afkorting vir die volgende woord:
poskantoor
pk.
Pk.
posk.
pkt.
Gee die korrekte afkorting vir die volgende woord:
asseblief
asb.
asb
as.
ab.
Kies die korrekte akroniem vir:
Afrikaanse Verbond Begrafnisonderneming Beperk
Avbob
afbob
AVBB
AVBOB
Kies die korrekte akroniem vir:
Handwoordeboek by die Afrikaanse Taal
Hndb
Hand
HAT
HATW
Kies die korrekte akroniem vir:
Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriële Korporasie Beperk
SAYK
SAYSIKP
YSKOR
SAY
Kies die korrekte akroniem vir:
Amalgameerde Banke van Suid-Afrika
AMBSA
AGBSA
ASA
ABSA
Gee die akroniem vir:
Suid-Afrikaanse Inkomstediens
sars
SARS
SAI
sai
Gee die akroniem vir:
Fédération Internationale de Football Association
fifi
fifa
FIFA
FIDFA
Gee die akronieme van die volgende woorde:
Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie
NAVO
NAVO.
N.A.V.O.
NAV
Gee die korrekte woord vir die volgende akroniem:
Sapa
Suid-Afrikaanse Polisie Diens
Suid-Afrikaanse Pers-Assosiasie
Suid-Afrikaanse Steenkool-, Olie en Gaskorporasie
Suid-Afrikaanse Produkte Assosiasie
Explore all questions with a free account