No student devices needed. Know more
20 questions
Die man wat op die plaas werk is die
broer
boer
boor
beor
Dit is 'n...
vark
bul
hond
kat
Dit is 'n...
kooi
kooei
cooei
koei
Dit is 'n ...
kat
kaat
cat
kit
Dit is 'n...
kat
haas
donkie
perd
Dit is 'n...
skap
scaap
skaep
skaap
Dit is 'n...
honder
hond
hoender
heonder
Dit is 'n...
has
haes
hars
haas
Dit is 'n...
bull
muis
koei
bul
Ons noem dit ...
mielies
graan
blare
stampmielies
Ons noem dit...
mielies
graan
brood
gras
Ons boer graan om ... te maak
koek
pap
beskuit
meel
Ons boer diere om... te maak
koek
vleis
braai
kos
Die boer gebruik dit op die plaas...
trekker
kar
vragmotor
motorkar
Ons kry dit van 'n koei om te drink...
vleis
kaas
graan
melk
Baie boere boer dit op hulle plase...
piesangs
druiwe
appels
vrugte
Die boer bly in 'n plaas___________
trekker
kamer
huis
veld
Dit is 'n...
waterpomp
windpomp
dampomp
fan
baie boere het 'n skaap__________
hond
kat
vark
slang
Dit is 'n ...
dieretuin
plaas
tuin
huis
Explore all questions with a free account