No student devices needed. Know more
10 questions
Which of the following is the correct equation for PHOTOSYNTHESIS?
Watter een van die volgende is die korrekte vergelyking vir FOTOSINTESE?
CO2 + light/lig + H2O --> O2 + glucose/glukose
O2 + glucose/glukose --> H2O + CO2 + energy/energie
O2 + light/lig + H2O --> CO2 + glucose/glukose
CO2 + O2 + H2O --> Light/lig + glucose/glukose
What is the ultimate ORIGINAL source of energy for living organisms? Wat is die hoofsaaklike OORSPRONKLIKE bron van energie vir lewendige organismes?
Glucose/Glukose
Sun/Son
Moon/Maan
Oxygen/Suurstof
Which gas is removed from the atmosphere during photosynthesis? Watter gas word verwyder vanuit die atmosfeer gedurende fotosintese?
Hydrogen/Waterstof
Oxygen/Suurstof
Nitrogen/Stikstof
Carbon dioxide/Koolstofdioksied
What are the products of photosynthesis?/Wat is die produkte van fotosintese?
Water and carbon dioxide/Water en koolstofdioksied
Oxygen and glucose/Suurstof en glukose
Oxygen and carbon dioxide/Suurstof en koolstofdioksied
Oxygen and water/Suurstof en water
What is the pigment in chloroplasts that performs photosynthesis? Wat is die pigment in chloroplaste wat fotosintese uitvoer?
Chlorosynthesis/ chlorosintese
Chlorophyll/chlorofil
ADP/ADP
Haemoglobin/haemoglobien
Which one of the following is not needed for photosynthesis to occur? Watter een van die volgende is nie nodig vir fotosintese om plaas te vind nie?
Sunlight/sonlig
Carbon dioxide/koolstofdioksied
Water/water
Oxygen/suurstof
Plants need carbon dioxide from their environment to produce glucose during which stage of photosynthesis? /
Plante benodig koolstofdioksied vanuit hulle omgewing om glukose te vervaardig tydens watter fase van fotosintese?
The light-dependent stage/die lig-afhanklike fase
The light-independent stage (Calvin Cycle)/Die lig-onafhanklike fase (Calvin Siklus)
Oxidative phosporylation/ oksidatiewe fosforilering
Krebs Cycle/Krebs Siklus
True or False. The Light-dependent phase can happen at night./Waar of vals. Die Lig-afhanklike fase kan tydens die nag plaasvind.
true/waar
false/vals
When temperatures are lower than the optimum temperature, the rate of photosynthesis will .../Wanneer temperature laer is as die optimale temperature, sal die tempo van fotosintese ...
be higher/ hoër wees
be lower/ laer wees
stay the same at all temperatures/bly dieselfde by alle temperature
Provide the label for structure A. Voorsien die byskrif vir struktuur A.
Stroma/ stroma
Cristae/kristae
Thylakoid/tilakoïed
Intergranum/intergranum
Explore all questions with a free account