11 questions
Algemene diastool word voorgestel deur:
Artriale sistool word voorgestel deur:
Ventrikulere sistool word voorgestel deur:
............. is al die veranderinge wat gedurende een hartklop in die hart plaasvind.
Hierdie siklus duur slegs 0,1 sekonde.
Hierdie siklus duur slegs 0,3 sekonde.
Hierdie siklus duur slegs 0,4 sekonde.
Gedeoksigeneerde bloed word uit RV in pulmonêre arterie gepomp - word voorgestel deur ....
Watter bloedvate word voorgestel deur nr.1 ?
vene
kappilere
arterie
Watter bloedvate word voorgestel deur nr.2 ?
vene
kappilere
arterie
Watter bloedvate word voorgestel deur nr.3 ?
vene
kappilere
arterie