20 questions
Dit is koud. Ek dra nie 'n trui nie. (maar)
Dit is koud maar dra ek nie 'n trui nie.
Dit is koud maar ek dra nie 'n trui nie.
Ek gaan huis toe. Ek doen my huiswerk. (daarna)
Ek gaan huis toe, daarna ek doen my huiswerk.
Ek gaan huis toe, daarna doen ek my huiswerk.
Ek gaan huis toe, daarna ek my huiswerk doen.
Ek leer my werk. Ek ken my werk. (totdat)
Ek leer my werk totdat ek my werk ken.
Ek leer my werk totdat ken ek my werk.
Ek leer my werk totdat ek ken my werk.
Dit is baie koud. Dit sneeu buite. (wanneer)
Dit is baie koud wanneer sneeu dit buite.
Dit is baie koud wanneer dit buite sneeu.
Dit is koud wanneer dit sneeu buite.
Dit is lente. Daar is baie klein diertjies. (dus)
Dit is lente dus daar is baie klein diertjies.
Dit is lente dus daar baie klein diertjies is.
Dit is lente dus is daar baie klein diertjies.
Ek is moeg. Ek het laat gaan slaap. (want)
Ek is moeg want ek het laat gaan slaap.
Ek is moeg want ek laat gaan slaap het.
Ek is moeg. Ek het laat gaan slaap.(omdat)
Ek is moeg omdat ek het laat gaan slaap.
Ek is moeg omdat ek laat gaan slaap het.
Daar is 'n storm. Ek bly in die huis. (daarom)
Daar is 'n storm daarom ek in die huis bly.
Daar is 'n storm daarom bly ek in die huis.
Daar is 'n storm daarom ek bly in die huis.
Jy moet jou tande borsel. Jy klim in die bed. (voordat)
Jy moet jou tande borsel voordat jy in die bed klim.
Jy moet jou tande bordel voordat klim jy in die bed.
Jy moet jou tande borsel voordat jy klim in die bed.
Ek eet die lekker pizza. Ek eet die roomys. (en)
Ek eet die pizza en ek eet die roomys.
Ek eet die pizza en eet ek die roomys.
MAAR beteken (means):
and
but
because
so
WANT beteken:
but
and
because
OF beteken:
then
after
or
DAN beteken:
then
but
before
VOORDAT beteken:
afterwards
before
when
OMDAT beteken:
because
and
but
DAAROM beteken:
because
therefore
until
AL beteken:
and
after
although
DUS beteken:
because
before
therefore
VOEGWOORDE beteken:
negative
past tense
conjunctions
future tense