No student devices needed. Know more
15 questions
Watter een van hierdie aktiwiteite is NIE 'n funksie van die urienstelsel nie?
Filtreer die bloed om ontslae te raak van stikstofhoudende afvalstowwe.
Neem uriene vanaf die niere na die blaas.
Raak ontslae van onverteerde stowwe en galpigmente.
Reguleer die waterinhoud van vloeistof in die liggaam.
Die urienstelsel werk direk saam met hierdie stelsel om bloed deur die niere te filtreer.
limfstelsel
spysverteringstelsel
sirkulasiestelsel
senuweestelsel
Indien jy baie beet geëet het, kan jou uriene tydelik pink/pers voorkom. Dit is as gevolg van _________ wat in uriene uitgeskei word.
kreatinien
galpigmente
kleurstowwe
perserveermiddels
Watter van die volgende vorm nie deel van die uitskeidingstelsel nie?
skin
rektum
liver
kolon
'n Mens kan oorleef met slegs een nier.
Waar
Vals
Die ________ vervoer uriene vanaf die niere na die blaas.
ureters
uretra
nieraar
inferior vena cava
Die _________ is verantwoordelik daarvoor om die niervene van gesuiwerde bloed te voorsien.
niere
nierarterie
ureter
lewer
Orgaan wat uriene tydelik stoor.
nier
blaas
uretra
ureter
Nierversaking is dodelik en daar is geen mediese intervensie wat 'n persoon se lewensgehalte kan verbeter, of selfs hul lewens kan verleng nie.
Waar
Vals
Ekskresie is een van die belangrike meganismes wat die liggaam gebruik om homeostase te handhaaf.
Waar
Vals
Die funksionele eenheid van die nier.
Nefron
Glomerulus
Die niere is omring deur 'n vetlaag vir isolasie en beskerming en om die liggaam in staat te stel om uriene langer in die blaas te hou.
Waar
Vals
Indien jy oefening doen op 'n baie warm dag, sal jy waarskynlik 'n groot hoeveelheid water, kreatinien en sout deur sweet verloor.
Waar
Vals
Hierdie struktuur in die nier vertak om 'n aantal nierkelke te vorm.
medulla
nierbekken
hilum
renale piramide
Die strukturele en funksionele eenhede van die nier kom voor in die korteks en die ________, gesamentlik.
medulla
nierkapsel
nierbekken
hilum
Geen antwoord is korrek nie.
Explore all questions with a free account