No student devices needed. Know more
14 questions
Woorde met dieselfde betekenis
Sinoniem
Antoniem
Woorde met die teenoorgestelde betekenis
Sinoniem
Antoniem
Iets wat jy kan doen
Werkwoord
Byvoeglike naamwoord
Beskryf die selfstandige naamwoord
Eienaam
Byvoeglike naamwoord
Werkwoord
Watter een is `n eienaam?
Kaapstad
Stoel
Tafel
Watter een is `n soortnaam?
Luciano
tafel
Wiskunde
Bywoord van tyd
Ek gaan vanmiddag skooltoe.
Ek hardloop vinnig.
Sy is by die winkel
Bywoord van plek
Ons leer by die skool.
Ek hardloop stadig.
Sy is mooi
Bywoord van manier
Ek loop stadig.
Ek sit op die stoel.
Ek loop.
Woorde wat dieselfde klink, maar nie dieselfde betekenis nie.
Homofone
Homonieme
Woorde wat dieselfde geskryf word, maar nie dieselfde betekenis nie.
Homofoon
Homoniem
Werkwoord
Wanneer twee sake met mekaar vergelyk word. Woorde soos en nes word gebruik.
Metafoor
Vergelyking
Personifikasie
Wanneer `n dooie ding lewende eienskappe kry.
Metafoor
Vergelyking
Personifikasie
Wanneer jy iets direk met `n ander verband hou.
Personifikasie
Metafoor
Vergelyking
Explore all questions with a free account