No student devices needed. Know more
10 questions
Wat is die sinoniem vir bang?
vrees
bekommerd
angstig
vrolik
Wat is die antoniem vir lag ?
ke ke ke
ha-ha
huil
kraai
Wat is die antoniem vir nag
aand
dag
middernag
hardloop
Wat is die antoniem vir onder ?
Langsaan
agter
op
bo-op
Wat is die sinoniem vir briljant?
moedeloos
uitstekend
aaklig
pateties
Wat is die antoniem vir lelik?
vuil
morsig
mooi
vriendelik
Wat is die antoniem vir winter?
lengte
donker
somer
strand
Wat is die sinoniem vir hartseer ?
lag
sing
huil
deel
Wat is 'n sinoniem vir spesiaal ?
uniek
sag
vuil
lelik
Wat is 'n sinoniem vir vinnig
stadig
lag
spoedig
hoender
Explore all questions with a free account