No student devices needed. Know more
10 questions
In Afrikaans werk ons met ‘n ...
dubbele nie.
enkele nie.
dubbele nie, behalwe by sinne wat uit ‘n onderwerp en gesegde bestaan.
dubbeld sowel as enkel nie.
As daar net een nie is, staan dit ...
voor die woord wat ontkennend gemaak word.
op enige plek in die sin.
na die werkwoord.
aan die einde van die sin.
As daar twee of meer nie gebruik word, staan ...
die een voor die woord wat ontken word en aan die einde van die sin.
die een aan die begin van die sin en die ander een aan die einde van die sin.
die een aan die begin van die sin en die ander voor die werkwoord.
die twee nie’s aan weerskante van die werkwoord.
As bevele ontken word, begin jy met ...
moet nie ...
dit wat gedoen moet word.
moenie
geen spesifieke woord nie.
As bevele met ‘n hoflikheidswoord in ontken word, begin jy met
moet nie.
dit wat gedoen moet word.
moenie
geen spesifieke woorde nie.
Is sy alreeds hier? word:
Is sy nog nie hier nie?
Is sy nie alreeds hier nie?
Is sy alreeds nie hier nie?
Is sy steeds nie hier nie?
Pa sal nog opdaag, word
Pa sal nie nog opdaag nie.
Pa sal nie opdaag nie.
Pa sal nie meer opdaag nie.
Pa sal nog nie opdaag nie.
Ontken die volgende sin sodat dit beteken Pa het sy visstok op ‘n ander plek verloor.
Pa het sy visstok in die park verloor.
Pa het nie sy visstok in die park verloor nie.
Nie Pa het sy visstok in die park verloor nie.
Pa het sy visstok nie in die park verloor nie.
Pa het sy visstok nie in die park nie verloor.
Ontken die volgende sin:
My ma slaap of in die dag of in die aand.
My ma slaap nog in die dag nog in die aand.
My ma slaap nie in die dag nie ook nie in die nag nie.
My ma slaap nie in die dag of die aand nie.
My ma slaap nie nog in die dag of nie nog in die aand nie.
Ontken die volgende sin:
Hoekom wil jy saam met my gaan?
Hoekom nie wil jy saam met my gaan nie?
Hoekom wil jy nie saam met my gaan nie?
Hoekom wil nie jy saam met my gaan nie?
Hoekom wil jy saam met my nie gaan nie?
Explore all questions with a free account